MP3JOSS

Ruhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders

Ruhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleRuhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders
AuthorRuhan du Toit
Duration3:42
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=iR83Tah_gGw

Description

Lirieke:

Die blinde man raak blinder
En die siener sien al meer
Ter wille van ons kinders
Sit ons, ons voete neer

Die lewe is vir almal
Om te leef, en om te leer
Dis jou reg om hom te lewe
Niemand sal jou ooit kan keer

Ons gaan nie net oorleef nie
Ons almal gaan floreer

Al bewe die aarde
En die hemele val
Sal ek glad nie beweeg nie
Totdat HY my kom haal

Ek sal staan vir ons storie
En ons reg om te leef
Niemand sal dit kan wegvat
Want ONS sal nie beweeg
...nee ons SAL nie beweeg

Die krummels raak al minder
Om die tafel waar ons wag
Maar Ter will van ons kinders
Vang ons visse elke dag

Uit die as sal ons weer opstyg
Skree dit in jou moedertaal En met trots
Sy liefde getuig
Want die prys is reeds betaal

Al bewe die aarde
En die hemele val
Sal ek glad nie beweeg nie
Totdat HY my kom haal

Ek sal staan vir ons storie
En ons reg om te leef
Niemand sal dit kan wegvat
Want ONS sal nie beweeg

Die blinde man raak blinder
En die siener sien al meer
Ter wille van ons kinders
Sit ons ons voete neer

Al bewe die aarde
En die hemele val
Sal ek glad nie beweeg nie
Totdat HY my kom haal

Ek sal staan vir ons storie
En ons reg om te leef
Niemand sal dit kan wegvat
Want ONS sal nie beweeg
...nee ons SAL nie beweeg

Ter wille van ons kinders
Sal ons nie beweeg


Geskryf deur – Johan Oberholzer

🎧 Just For You

🎵 Price Tag - Jessie J Feat. B.o.b 🎵 Blurred Lines - Robin Thicke Feat… 🎵 Apt. - Ros & Bruno Mars 🎵 Ordinary - Alex Warren 🎵 Pas Jalouse - Bamby & Kerchak 🎵 A Bar Song (Tipsy) - Shaboozey 🎵 Starships - Nicki Minaj 🎵 Tau Mich Auf - Zartmann 🎵 Thinking Out Loud - Ed Sheeran 🎵 Just Keep Watching - Tate Mcrae 🎵 Tonight - Pinkpantheress 🎵 Be Mine - Kamrad