MP3JOSS

Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)

Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleRuhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)
AuthorRuhan du Toit
Duration3:29
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=aoFKJMcEyQ4

Description

Luister/Koop 'Stockholm Sindroom' hier:
https://RuhanduToit.lnk.to/StockholmSindroomMB

Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1

___________________________________________________
Lirieke:

Ek het jou nie meer so lief soos ek gehad nie
Elke dag raak dit net nog ‘n bietjie meer
Nes ek dink dat ek die laaste sluk gevat het
Dan vul jy hierdie hart se glas net weer
Want hierdie liefde is ‘n langpad vol van gate
Maar ek wil hom saam met jou vat
Ek sal bestuur terwyl jy slaap en jou met my
baadjie toemaak as dit te koud raak

So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
mag ek jou laaste wees

Eke voel nie meer oor jou soos die begin nie
Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer
Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie
Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee
Want hierdie liefde is verewig
kom net eenkeer in ‘n lewe en ek weet dit
En dit vat meer as net ek is lief vir jou
Ek soek jou hele hart so ekke gee dit

So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
mag ek jou laaste wees

OOH mag ek jou laaste wees

So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
mag ek jou laaste wees

🎧 Just For You

🎵 Just Keep Watching - Tate Mcrae 🎵 Afterlife - Alex G 🎵 Love The Way You Lie - Eminem Feat… 🎵 Nuevayol - Bad Bunny 🎵 Love Somebody - Morgan Wallen 🎵 Baller - Abor & Tynna 🎵 Golden - Huntr/X 🎵 Headphones On - Addison Rae 🎵 Somebody That I Used To Know - Gotye… 🎵 Pink Pony Club - Chappell Roan 🎵 Blinding Lights - The Weeknd 🎵 Not Like Us - Kendrick Lamar