MP3JOSS

Ruhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo)

Ruhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo)

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleRuhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo)
AuthorRuhan du Toit
Duration3:14
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=L1w7ouuLRcY

Description

Luister 'Ek Hou Van' hier: https://ruhandutoit.lnk.to/EkHouVan

Volg vir Ruhan op sociale media:

Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1
___________________________________
Lirieke:
Ek hou van
Koffie 2 suiker my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong,
‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou
Maar hou die meeste van jou

Saterdag maak ons 'n ma se lawaai
Slaai is vir hase so bring daar 'n pie
Ek het oorgenoeg hout en die ysies is koud
Wag vir jou...Wag vir jou
Ek kies 'n Blom bo 'n Bul of 'n Haai
Laaik nie 'n ou wie met charcoal wil braai
En n kortbroek en plakkies lyk mooi in my bakkie
Die res makiesakie-ie

Ek hou van
Koffie 2 suiker my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stouuut
Ek hou van biltong,
‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou
Maar hou die meeste van jou

Sondag le al die beseerdes en huil
Vroulief skel uit want die vloere is vuil
Kap 'n disprin en koffie en speel bietjie golf
Dan’s jy reg…Dan’s jy reg

Twee uur kom nader versoeking is hier
Dalk nog 'n glasie of net nog n bier
Ag kom loer net gou in by my voor ek myself kan kry
Ruk ons kitare weer uit

Ek hou van
Koffie 2 suiker my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong,
‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou
Maar hou die meeste van jou

Ek hou van
Koffie 2 suiker my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong,
‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou
Maar hou die meeste van jou
Ek hou van
Laataande kuier die groen en die goud
Chutney braaibroodjie kameeldoring houuut
Ek hou van biltong, 'n kampvuur my steak bietjie rou - ou
- ou maar hou die meeste van jou

🎧 Just For You

🎵 Survive - Lewis Capaldi 🎵 Go Baby - Justin Bieber 🎵 Golden - Huntr/X, Ejae, Audrey Nuna, Rei… 🎵 Pas Jalouse - Bamby & Kerchak 🎵 Sex On Fire - Kings Of Leon 🎵 Moves Like Jagger - Maroon 5 Feat… 🎵 Party Rock Anthem - Lmfao Feat. Lauren… 🎵 Starships - Nicki Minaj 🎵 Blurred Lines - Robin Thicke Feat… 🎵 Love The Way You Lie - Eminem Feat… 🎵 Daisies - Justin Bieber 🎵 Dior - Mk & Chrystal