Refentse - Nykie (Official Music Video)

Details
Title | Refentse - Nykie (Official Music Video) |
Author | RefentseVEVO |
Duration | 3:19 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=Tnw9H5MtQ0w |
Description
Official Music video for "Nykie" by Refentse. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/nykie
Follow Refentse op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/RefentseSA
Instagram - https://www.instagram.com/refentsemusic/
TikTok: https://www.tiktok.com/@refentsemorake?_t=ZM-8xHGEcCR6kY&_r=1
DOP/Editor/Grading - Stephan van Huyssteen
SPECIAL THANKS to ORIENTAL CARPET GALLERY Menlyn for lending their beautiful carpets and space to the project. - https://www.facebook.com/profile.php?id=100044263226210
Music Video by Refentse performing Nykie. (C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#Refentse #Nykie
Nykie
Nykie uit die hemel blou
Nykie ek sal veg vir jou
Nykie kan ek jou vashou
Daar lê myle se rou
Op die pad na my en jou
Ek is jammer ek het ons laat vou
Maar my hart is by jou
En hy roep my om te klou
Aan wat ons nog kan vashou
Jou naam so soet soos stroop
Sal op hitte kole loop
Nykie, Nykie, Nykie mis jou meer en meer
Ek wens ek kon jou net-nou gou-gou vashou
Nykie, Nykie, Ny ek bel elke dag
Tot ons drukkies op die dansvloer deel
Tot jy skaamtelose skelmsoentjies steel
Nykie, Nykie, hey
Nykie, Nykie, hey
Tot ons drukkies op die dansvloer deel
Tot jy skaamtelose skelmsoentjies steel
Nykie, Nykie, jy
Ek het die wet oortree
Wat die vrede tussen twee
Laat verbrokkel maar ek wil probeer
As ek kon en jy sou
En die hemel sou dit wou
Sou my hande aan jou vasklou
Jou naam so soet soos stroop
Sal op hitte kole loop
Nykie, Nykie, Nykie mis jou meer en meer
Ek wens ek kon jou net-nou gou-gou vashou
Nykie, Nykie, Ny ek bel elke dag
Tot ons drukkies op die dansvloer deel
Tot jy skaamtelose skelmsoentjies steel
Nykie, Nykie, hey
Nykie, Nykie, hey
Tot ons drukkies op die dansvloer deel
Tot jy skaamtelose skelmsoentjies steel
Nykie, Nykie, jy
Nykie uit die hemel blou
Nykie ek sal veg vir jou
Nykie kan ek jou vashou
Nykie ek is lief
Ek is lief vir jou
Nykie uit die hemel blou
Nykie ek sal veg vir jou
Nykie kan ek jou vashou
Nykie ek is lief
Ek is lief vir jou
Nykie, Nykie, Nykie mis jou meer en meer
Ek wens ek kon jou net-nou gou-gou vashou
Nykie, Nykie, Ny ek bel elke dag
Tot ons drukkies op die dansvloer deel
Tot jy skaamtelose skelmsoentjies steel
Nykie, Nykie, hey
Nykie, Nykie, hey
Tot ons drukkies op die dansvloer deel
Tot jy skaamtelose skelmsoentjies steel
Nykie, Nykie, jy