MP3JOSS

Kurt Darren - Afrikaans is Alles (Official Music Video)

Kurt Darren - Afrikaans is Alles (Official Music Video)

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleKurt Darren - Afrikaans is Alles (Official Music Video)
AuthorKurtDarrenVEVO
Duration3:54
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=mI0xDMxL0GM

Description

Official Music Video for "Afrikaans Is Alles " by Kurt Darren.
Download or stream hier - https://KurtDarren.lnk.to/afrikaansisalles

Follow Kurt Darren op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/kurtdarren
Instagram - https://www.instagram.com/kurtdarren/
Twitter - https://twitter.com/kurtdarren9
Select Musiek Website: https://selectmusiek.co.za/kurt-darren/

Afrikaans Is Alles - Lirieke

Afrikaans is alles vir my

Hoe sê ‘n mens “dis lekker” in ‘n ander taal
So lekker soos ‘n liedjie as die ritme val
Sê dit soos dit is ja
Ja ons taal is mooi

Rol van die tong af altyd sag op die oor
My huis is by my hart as ek dit om my hoor
Sê dit soos dit is ja
Ja ons taal is mooi

Ons kan sing en ons kan dans, ja
Ons maak ons eie goeie tye
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Ons kan ‘n hond uit ‘n bos uit kuier

Afrikaans, Afrikaans is alles vir my
Afrikaans, Afrikaans is alles
Die taal waarin ek drome droom
Die taal wat deur my are stroom
Afrikaans is alles vir my

Ek hoor dit as die sekelbosvure brand
Klink soos geelvet-biltong gekerf met die hand
Sê dit soos dit is ja
Ja ons taal is mooi

Saamsing by ‘n fees of by ’n sokkie-dans
Dis lekker om te lewe in Afrikaans
Sê dit soos dit is ja
Ja ons taal is mooi

Ons kan sing en ons kan dans, ja
Ons maak ons eie goeie tye
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Ons kan ‘n hond uit ‘n bos uit kuier

Afrikaans, Afrikaans is alles vir my
Afrikaans, Afrikaans is alles
Die taal waarin ek drome droom
Die taal wat deur my are stroom
Afrikaans is alles vir my

Ons kan sing en ons kan dans, ja
Ons maak ons eie goeie tye
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Ons kan ‘n hond uit ‘n bos uit kuier

Ons kan sing (ja ons kan sing)
En ons kan dans, ja (en ons kan dan, ja)
Ons maak ons eie goeie tye (eie goeie tye)
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Waar die kranse antwoord gee (kranse antwoord gee)

Afrikaans, Afrikaans is alles vir my (alles vir my)
Afrikaans, Afrikaans is alles
Die taal waarin ek drome droom
Die taal wat deur my are stroom
Afrikaans is alles vir my
Afrikaans is alles vir my

Official Music Video by Kurt Darren performing Afrikaans Is Alles. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/wgZg9H

Compiled and edited by Stephan van Huyssteen
Kids footage by Dunay Van Heerden

#KurtDarren #AfrikaansIsAlles

🎧 Just For You

🎵 Dont You Worry Child - Swedish House… 🎵 Good Luck, Babe! - Chappell Roan 🎵 Show Me Love - Wizthemc, Bees & Honey 🎵 Blink Twice - Shaboozey & Myles Smith 🎵 Eternity - Alex Warren 🎵 Mystical Magical - Benson Boone 🎵 Shake It To The Max (Fly) - Moliy, Silent… 🎵 Havana - Camila Cabello Feat. Young Thug 🎵 Luther - Kendrick Lamar & Sza 🎵 Espresso Macchiato - Tommy Cash 🎵 Baller - Abor & Tynna 🎵 Old Town Road - Lil Nas X Feat. Billy Ray…