Gé Korsten: Lieflike Droom

Details
Title | Gé Korsten: Lieflike Droom |
Author | Verwoerdburg |
Duration | 2:49 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=0DtrkDM8_Jo |
🎵 Support the artists — buy the original for the best audio quality! 🎵
Description
Hierdie is een van my gunsteling Gé Korsten-liedjies. Dit het op 'n album van 1973 verskyn met dieselfde naam. Hierdie moet een van die mooiste Afrikaanse liefdesliedjies ooit wees. Lekker-luister Afrikaanse musiek! Die foto's is van die beeldskone Namibië en Botswana.