Bobby van Jaarsveld - Wat Dit Ook Al Vat

Details
Title | Bobby van Jaarsveld - Wat Dit Ook Al Vat |
Author | Bobby van Jaarsveld |
Duration | 3:00 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=ZLd3tlSX5pQ |
Description
Add Wat Dit Ook Al Vat op jou PLAYLIST: TBC
SOSIALE MEDIA
Facebook - / bobby.van.jaarsveld
Instagram - / bobbyvanjaarsveld
TikTok - / bobbyvanjaarsveld
X - https://x.com/bobbyvjaarsveld
SONG CREDITS:
Composer: Bobby Van Jaarveld
Producer: Tjaart van der Walt
Distribution: IndiHUB / The Orchard
Publishing: Coleske Artists-David Gresham Publishing
© 2024 Bobby van Jaarsveld Productions
MUSIC VIDEO CREDITS:
Director: Gerduan Kemp
DOP and Editor: Gerduan Kemp
Grip, Assistant: Talita Brits, Abel Knobel
Line Manager: Bobby van Jaarsveld
Marketing done by: IndiHUB / CO Productions
MANAGER & AGENT:
Corné Oosthuizen - @COProductions
info@coproductions.co.za - +27 12 751 3601
LIRIEKE:
Wat dit ook al vat wat dit ook al kos
Is jy hierdie keer seker oor wat jy wil hê?
Is dit hierdie keer anders ek hoor mense sê jys nou gelukkig,
en jy het als wat jy nog ooit wou hê
Is dit hierdie keer beter want ek onthou
Hoe ek jou lief gehad het maar hier staan ons nou
en ons het aanbeweeg maar hoekom mis ek jou?
Wat dit ook al vat wat dit ook al kos
Ek sal jou net nie wil los
As jy vir my wil hê, moet jy dit vir my sê
want ek sal als wil gee vir jou
Al het ek biljoene rande, eilande of plase in die bos
Ek deel dit met jou of ek sal alles los
Sal jy my kan glo as ek dit vir jou sê
Daars niemand wat ek soek om ooit weer langs my te lê as dit nie jy is nie
dan is dit niemand anders nie
Hoe moet ek ons vergeet hoe moet ek ons onthou hoe moet ek dit net los
Kan ek myself vertrou en net weer aanbeweeg, maar hoe doen ek dit sonder jou
Wat dit ook al vat wat dit ook al kos
Ek sal jou net nie wil los
As jy vir my wil hê moet jy dit vir my sê
want ek sal als wil gee vir jou
Al het ek biljoene rande, eilande of plase in die bos
Ek deel dit met jou of ek sal alles los
Want jy is nie meer hier nie
Ek soek jou hier by my
Ek moet weet of is jy nog lief vir my
Wat dit ook al vat wat dit ook al kos
Ek sal jou net nie wil los
As jy vir my wil hê moet jy dit vir my sê
want ek sal als wil gee vir jou
Al het ek biljoene rande, eilande of plase in die bos
Ek deel dit met jou of ek gee alles vir jou
Want net vir jou, sal ek dit alles los